Alt-F10 Junkies take note :


#1

Ek het die cool proggy gekry waarmee jy jou eie Gameplay compilations mee kan maak.

Die software se naam is VSDC, en kan maklik die video files crop / edit /splice.

Julle kan dit HIER download.

En die bester ding is : eets four freee!!!

Geniet!


#2

Baie dankie Clown, sal dit bietjie uit check


#3

If you wan to do a small clip or just one clip - that is you are not combing clips and doing effects, you can use a program called Handbrake.

https://handbrake.fr/