BF4 en UDP Ports


#1

Net ingeval julle a gewonder het watse ports BF4 gebruik, het ek 'n packet sniffer op my konneksie geloop.

Die Geel is ons BF4 Server, Roo is die ports, en blou wys dat dit UDP is.


#2

Sou gehelp het as dit nie duits was vir my nieā€¦:sweat_smile: