Gaming Headsets 7.1 VS Virtual 7.1


#1

My Gaming headset het gekalf. Hy werk nog, maar die plastic net bo die earpeice het , soos alle headsets in stukke gebreek, en net baie duct tape hou hom nou aanmekaar.

Ek het so bietjie e-bucks om te spend.

Weet julle of “Virtual” 7.1 en egte 7.1 headsets groot verskil maak?

Ek kan kies van die lys, enige voorstelle???

O -ja, en is daar 'n groot verskil tussen headsets met usb input vs audio jack inputs?


#2

Ek sal nie te veel worry oor virtual 7.1 of true 7.1 nie. Ek weet vir feit dat normale 3.5mm headphones harder is as USB.


#3

Het paar virtual 7.1 USB wat jy kan toets