Gaming Preference


#1

AMD of INTEL setups?

Ek het nog al die jare intel gebruik so ekt basies geen kennis oor AMD nie.

Verkies julle intel of AMD en hoekom?