GPU Preference and why?


#1

AMD or NVIDIA GPU’s?


#2

Hello @Lang_Wortels

Nvidia = meer user friendly, maar daar is AMD kaarte (hulle is duurder) wat die 1080’s skop. Nie seker van die nuwe 2048 nie.

My persoonlike voorkeur is nog altyd NVIDIA, Dit hang seker af WATTER games mens wil speel.


#3

TechRadar is altyd goed vir sulke comparisons.:


#4

Middag @TheClown

Ek moet sê die Geforce GTX 970 GAMING 4G NVIDIA kaart werk besonders vir my.

Kan sover al my games op Ultra trek.

BV

Farcry Primal
Farcry 4
Watchdogs 2
Bf4
Bf1
GTA 5
The forest


#5

Jy speel te veel games :wink:


#6

Onthou net dit help nie as jou games op Ultra gestel is , maar jy kry swak framerates nie.


#7

Ooh nee ek kry nogals goeie fps met die kaart op ultra


#8

Ek Lees nou self daai article.
ons sal maar vir @SlapWapy moet vra. hy is die hardware guru

Right now the RTX 2080 Ti completely blows away every other consumer-grade graphics card with 11GB of GDDR6 memory and high-end Tensor and RT cores that will enable AI-controlled super sampling and real-time ray tracing. AMD right now doesn’t have anything in the same ballpark – but does that even matter?


#9

Alby manufactures het hulle eie “Pros and Cons” ek was vir die laaste 15 jaar vir AMD, maar het soveel issues gehad met freesync etc dat ek nou oor skuif na die Geforce. AMD is besig om aan iets groots te werk so ons sal maar moet sien. Die Fury range huidig just doesn’t cut it vir die prys.


#10

Die RTX 2080 Ti is a BEAST!!! Uit en uit


#11

:rofl: Nog nie almal is by GDDR6 nie :vulcan_salute:


#12

Been using NVidia since the Riva TNT days. Never been let down so never changed.


#13

Gt1070 4 mb ram vir my. Werk great!


#14

Ek het 'n nvidia gtx 980 in my box wat ek by my broer gekry het. Werk goed, maar as ek eerlik moet wees, ek’t beter verwag. Ek mag dalk gelimit word met my ram. Ek 16G ddr4 1866mhz. Ek het wel die 2133mhz bestel, maar die persoon by wie ek bestel het, het my in gedoen… Speel dit dalk 'n rol wat my performance limit?


#15

Briljant!:scream:

Wens ek kan ook n 4mb GPU hê!! is skoon jaloers - unfairness!

Het jy dalk die een? ek sien hys tot 3D :sunglasses:


#16

Nie wat jy ooit in BF4 gaan notice nie, as al die memory die selfde brand is, en dalk as 'n KIT gekom het. Kyk in jou bios vir dalk ander memory profiles. By Default sal die motherboard altyd die laagste kies. Jy moet manual die vinniger profile activate.


#17

Gigabyte G1 Gaming GTX1060 6GB OC. Running this nerfed and it’s not even trying on any game yet.