Help a fellow Gamer


#1

Op soek na rekenaar parte.

Wil n entry level boks vir BF4 bou vir iemand wat nie finansieel instaat is om dit op die oomblik te kan bekostig nie.

Julle kan my gerus kontak raakende die parte en pryse, eks bereid om parte te koop.

Ek het reeds n monitor, chasis en n PSU wat ek kan sponsor.

Donasies sal met ope arms verwelkom word.


#2

This topic was automatically closed 7 days after the last reply. New replies are no longer allowed.